O Nooi van die velde wat is jij tog skoon! 
                    Ek het jou in stede nog nimmer sien woon. 
                    Maar ver op die velde waar son altijd skijn, 
                    In mooier die noointjes en beter die wijn. 
                La la lalalalala lalalalala lalalalalahaha
                  La la lalalalala lalalalala lalalalala 
                O Nooi van die velde wat is jij tog mooi!
                  Met wange wat gloei van die môre se rooi. 
                  Daar ver op die velde waar son altijd skijn, 
                  Is rooier die lippies en rooier die wijn. 
                La la lalalalala ... 
                 O Nooi van die velde jou kus en jou lag 
                  Soos water wat kabbel oor klippies so sag. 
                  Daar ver oor die velde waar son altijd skijn, 
                  Is soeter die soentjes en soeter die wijn. 
                La la lalalalala ... 
                O Nooi van die velde jou o-ë behout 
                  Die gloed van die hemel se sonnige blou 
                  As selfs op die velde die somer verdwijn, 
                  Bly warm die liefde en warm die wijn. 
                La la lalalalala ...