Home

Bobbejaan klim die berg

melodie

Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lustig

Bobbejaan klim die berg om die Rooinek te vererg
Hoera vir die Boer, hoera !
Je moe nie huil nie, je moe nie treur nie
Die Stellenbosse kerels kom weer

Bobbejaan sluip die dal, so haastig en so lustig

Bobbejaan sluip die dal om die Rooinek te verval
Hoera vir die Boer, hoera !
Je moe nie huil nie, je moe nie treur nie
Die Stellenbosse kerels kom weer
Je moe nie huil nie, je moe nie treur nie
Die Stellenbosse kerels kom weer

Bobbejaan kruip die haag, so haastig en so lustig

Bobbejaan kruip die haag om die Rooinek te verjaag